1. Haar Bybel
2. Die familieresepteboek
3. Kennis oor boekhouding
Want sonder geld kan jy niks doen nie en almal vra jou in elk geval waar hierdie of daardie papier is?!
Tydens die werskwinkel gaan die volgende onderwerpe aangespreek word:
Boervrou en die kantoor - feite en geite.
Boerdery se boekhoustelsel - wat is dit en wat behels dit?
Die belangrikheid daarvan
Wie jou almal inligting gaan vra
Verskillende tipes rekords
Hoe gemaak met al die papiere?
Begroting vir die huishouding
Boervrou se vergoeding
Antwoorde op die vrae wat jy te bang is om te vra of nie weet vir wie om dit te vra nie.
Laat weet ons dat jy belangstel en van watter dorp of stad jy is sodat ons 'n werkswinkel in jou area kan hou.
Laat weet ons dat jy belangstel en van watter dorp of stad jy is sodat ons 'n werkswinkel in jou area kan hou.
